Hoe wonderlik is dit as ons as jong mense ons leswens so kan toewy aan die Magtige Hemelse Vader! Terwyl 'n mens jong is en vol energie kan daar soveel dinge beryk word ter ere van God.
Daarom is hierdie gebed uit Psalm my elke dag so dierbaar:
Here, wys my die wag wat ek moet gaan, leer my u paaie. Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek op U.
1 opmerking:
Hoe wonderlik is dit as ons as jong mense ons leswens so kan toewy aan die Magtige Hemelse Vader! Terwyl 'n mens jong is en vol energie kan daar soveel dinge beryk word ter ere van God.
Daarom is hierdie gebed uit Psalm my elke dag so dierbaar:
Here, wys my die wag wat ek moet gaan, leer my u paaie.
Lei my deur u waarheid en leer my,
want U, o God, is my redder.
Die hele dag wag ek op U.
Nadia Maerien
Een reactie posten