Als U "morgen" weg zou nemen
zou er geen vandaag meer zijn
zouden er geen bloemen bloeien
kwam er geen einde aan de pijn
Maar voor ons schiep U een toekomst
schiep U warmte, schiep U licht
zodat wij elke dag weer uitzien
in een prachtig vergezicht.
Elke dag brengt nieuwe kansen
nieuwe hoop en nieuwe moed
elke dag brengt groei en leven
en dat doet ons, mensen, goed.
Jammer dat zovelen denken
dat U oorlog schiep en pijn
dat U onvolmaaktheid schiep
die deze wereld kapot doet zijn.
Uw Vaderhart huilt om 't verlorene,
dit was werkelijk nooit Uw wil,
maar omdat de mens mag kiezen
blijft U noodgedwongen stil.
Wij mogen Uw stem vertolken,
ja, U tonen door ons heen,
voor een wereld zo gebroken
bent U het antwoord, U alleen!
Wat kunnen wij naar morgen uitzien
wanneer vandaag soms pijnlijk is,
morgen in het heden vangen
weg met pijn en met gemis.
Maar hoewel wij toekomst hebben
en een uitzicht schoon en fijn,
wilt U juist vandáág ons helpen
onze Heer en Trooster zijn.
U schiep gisteren en morgen
en precies daartussenin
leven wij vandáág ons leven,
is elke dag een nieuw begin.
Gisteren ligt in 't verleden,
vandaag het heden, hier en nu,
morgen steeds een nieuwe dag
tótdat die morgen komt, bij U!
(bron: www.ingridsteenbeek.nl/gedichten.html)
maandag 17 maart 2008
Abonneren op:
Reacties posten (Atom)
2 opmerkingen:
hallo almal aan daardie kant van die wereld!!!
Net om te se dit gaan baie goed aan hierdie kant, julle weet die sonnige mooi suid afrika
Ek leer elke dag weer my jesus beter en beter ken.
Die reis wat n mens maak is n fantastiese belewenis. Veral as jong mens staan daar baie vir my en wag. Sowel die Hemelse geweste het n verwagting van die mens, maar ook die duivelse koninkryk het ook sy verwagtinge van die mens.
En in my reis in hierdie wereld naar geestelike volwassenheid het die Here my geleer dat dit belangryk is om in Sy woord kragtig en standvastig in die geloof te bly staan, en eens ons hierdie wysheid werkelik kan gaan toepas merk ons dat God Homself op wonderbaarlike maniere aan die regverdige openbaar.
Ek dank die Here dageliks dat hy bewoo is oor my lewe, en die gerustellende gevoel wat Hy my daar by gee is dat hy nog lang nie met my klaar is nie. En al hoe meer ek my neader en verneder voor Sy aangesig hoe meer hy my siel verkwik en my binneste vervul my Sy gees.
Elke dag is weer n nuwe dag om iets vir God te beteken en weer nader tot Hom te groei, en met hierdie gedagte in my agterhoof is ek liewers lus om op te staan as om te gaan slaap.
Vriende, familie, kennise, besoekers
Ek bid die Here dat sy volk hulle self weer sal skik en God weer in hulle laer te betrek. Ek bid dat die kerk n goddelike aanraking mag ervaar, ek bid dat die here ons sal doop met die vuurdoop, en dat elkeen sal groei in die geloof en in die liefde naar die mens, en in die vrese van die Here.
Die dankbare kneg
Etienne Maerien
Hoe wonderlik is dit as ons as jong mense ons leswens so kan toewy aan die Magtige Hemelse Vader! Terwyl 'n mens jong is en vol energie kan daar soveel dinge beryk word ter ere van God.
Daarom is hierdie gebed uit Psalm my elke dag so dierbaar:
Here, wys my die wag wat ek moet gaan, leer my u paaie.
Lei my deur u waarheid en leer my,
want U, o God, is my redder.
Die hele dag wag ek op U.
Een reactie posten